Jacques Borlée
Jacques Borlée
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | België |
Gegewe naam | Jacques |
Familie naam | Borlée |
Geboortedatum | 27 September 1957 |
Geboorteplek | Kisangani |
Broer of suster | Jean-Pierre Borlée |
Eggenoot | Edith Demaertelaere |
Familie | Borlée family |
Beroep | coach, naelloper, atletiek mededinger |
Sport | atletiek |
Deelgeneem aan | Olimpiese Somerspele 1980 |
Jacques Borlée (* 27 September 1957) is 'n voormalige Belgiese naelloopatleet, en die vader en afrigter van die atlete Olivia Borlée (geb. 1986), Kevin (geb. 1988), Jonathan (geb. 1988) en Dylan Borlée (geb. 1992). Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1980 deelgeneem.[1] Hy is as die "Europese Atletiekafrigter van die Jaar" in 2011 aangewys.
Hy is die stamvader van die Borlée atletiekfamilie.