Jahrom
Jahrom (Persies: جهرم") is 'n Perses-bewoonde stad wat in die provinsie Fars in die Suid van Iran geleë is. Die stad het ongeveer 141 634 inwoners (2016).[2]
Jahrom جهرم | |
---|---|
Koördinate: 28°30′00″N 53°33′39″O / 28.50000°N 53.56083°O | |
Land | Iran |
Provinsie | Fars |
Regering | |
• Burgemeester | Alireza Nazari |
Oppervlak | |
• Totaal | 30 km2 (10 vk. myl) |
Hoogte | 1 050 m (3 440 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 141 634 [1] |
• Digtheid | 4 754/km2 (12 310/vk. myl) |
Tydsone | UTC+03:30 (IRST) |
• Somertyd | UTC+04:30 (IRDT) |
Skakelkodes | 071 |
Webwerf | Jahrom.ir |