James Lafferty (gebore 25 Julie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Small Town Crime (2017) en in die televisiereekse Crisis (2014), The Royals (2015), en Underground (2016).

James Lafferty
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Martin Lafferty
Geboorte 25 Julie 1985 (1985-07-25) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2003: Boys on the Run
  • 2009: S. Darko
  • 2013: Lost on Purpose
  • 2015: Waffle Street
  • 2017: Small Town Crime
  • 2017: Everyone is Doing Great

TelevisiereekseWysig

  • 2003: One Tree Hill
  • 2014: Crisis
  • 2015: The Royals
  • 2015: The Royal Hangover
  • 2016: Underground

TelevisierolprenteWysig

  • 2002: A Season on the Brink
  • 2002: Prep

Video'sWysig

  • 2009: Behind the Scenes: One Tree Hill Season 6
  • 2010: Behind the Scenes: One Tree Hill Season 7
  • 2011: Behind the Scenes: One Tree Hill Season 8
  • 2012: Behind the Scenes: One Tree Hill Season 9
  • 2018: Small Town Crime: Crime and Character

Eksterne skakelsWysig