James Westerfield

James Westerfield (22 Maart 1913 – 20 September 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente On the Waterfront (1954), Cowboy (1958), Hang 'Em High (1968), en True Grit (1969).

James Westerfield
Geboorte (1913-03-22)22 Maart 1913
Sterfte 20 September 1971 (op 58)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1954: On the Waterfront
  • 1957: Jungle Heat
  • 1958: Cowboy
  • 1968: Hang 'Em High
  • 1969: True Grit
  • 1971: Dead Aim

TelevisiereekseWysig

  • 1952: The Gulf Playhouse
  • 1958: Mike Hammer

TelevisierolprenteWysig

  • 1955: Indian Agent
  • 1966: Scalplock

Eksterne skakelsWysig