Jan Theuninck
Jan Theuninck, gebore op 7 Junie 1954 in Zonnebeke, is 'n skilder en digter uit Vlaandere.
Jan Theuninck | |
---|---|
Gebore | 7 Junie 1954 |
Nasionaliteit | België |
Beroep | digter, skilder |
Theuninck verwerf internasionale bekendheid deur sy gedigte oor die Sjoa, die Joodse Volksmoord van die 20ste eeu. Sy skilderwerk is meestal abstrak en in felle kleure.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jan Theuninck.
- Skildery Holocaust by Gedigte oor Skilderye
- Versamelde gedigte
- ...van ´n kunstenaar bietjie anders as die res ...[dooie skakel]