Maak hoofkeuseskerm oop

Jansen Panettiere (gebore 25 September 1994) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Perfect Game (2009) en in die televisiereeks Major Crimes (2012).

Jansen Panettiere
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 September 1994 (1994-09-25) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Inhoud

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2008: The Secrets of Jonathan Sperry
  • 2009: The Perfect Game
  • 2015: The Martial Arts Kid
  • Justice Angel
  • Horse

TelevisiereekseWysig

  • 2005: The X's
  • 2012: Major Crimes

TelevisierolprenteWysig

  • 2007: The Last Day of Summer

Video'sWysig

  • 2005: Holly Hobbie and Friends: Surprise Party
  • 2006: Holly Hobbie and Friends: Christmas Wishes
  • 2007: Holly Hobbie and Friends: Secret Adventures
  • 2007: Holly Hobbie and Friends: Best Friends Forever
  • 2010: Behind the Secrets of Jonathan Sperry

Eksterne skakelsWysig