Japan Nasionale Roete 16
Japan Nasionale Roete 16
Hoofwegstelsel | Nasionale snelweë van Japan |
---|---|
Land | Japan |
Geleë in administratiewe eenheid | Kanagawa Prefektuur, Tokio, Saitama Prefektuur, Chiba Prefektuur |
Geografiese ligging | 35°27′34″N 139°37′25″E |
Begindatum | 1887 |
Begin- of eindpunt | Japan Nasionale Roete 1 |
Ligging van begin- of eindpunt | Jokohama |
Onderhou deur | Ministerie van Grond, Infrastruktuur, Vervoer en Toerisme |
Padnommer | 16 |
Nasionale Roete 16 is 'n nasionale snelweg van Japan.[1]
Saam met die Ken-Ō-snelweg verbind Roete 16 die hele lengte van die Technology Advanced Metropolitan Area (TAMA) - 'n binnelandse nywerheidsgebied wat 'n oppervlakte van 3000 km2 dek, 74 munisipaliteite dek en meer as 10 miljoen mense huisves, waarvan 4 miljoen in die TAMA netwerk firmas werk. In 1998 het goedere wat van TAMA verskeep is, twee keer die versendingswaarde van Silikon Vallei gehad.[2]
Inligting oor die roete
wysig- Lengte: 241 kilometer (150 myl)
- Oorsprong en Eindpunt: Nishi-ku
- Hoof stede op die roete: Yokosuka, Sagamihara, Hachioji, Kawagoe, Saitama, Kasukabe, Kashiwa, Chiba and Kisarazu
Beelde
wysigVerwysings
wysig- ↑ (jp) www.mlit.go.jp
- ↑ Chandra, Pankaj. "Networks of Small Producers for Technological Innovations: Some Models" (PDF). IIM Ahmedabad Working Paper No. 2006-03-02, March 2006. IIM Ahmedabad. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Maart 2012.