Jason Gould (gebore 29 Desember 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Picture (1989), Say Anything... (1989), The Prince of Tides (1991), en Boys Life 3 (2000).

Jason Gould
Gebore
Jason Emanuel Gould

29 Desember 1966 (1966-12-29) (54 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur, regisseur, en skrywer

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1989: The Big Picture
  • 1989: Say Anything...
  • 1991: The Prince of Tides
  • 1996: Subterfuge
  • 2000: Boys Life 3

TelevisierolprenteWysig

  • 2013: Barbra Streisand: Back to Brooklyn

Eksterne skakelsWysig