Jay Johnston
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jay Johnston (gebore 22 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Not Another Teen Movie (2001), Men in Black II (2002), en Anchorman: The Legend of Ron Burgundy (2004), en in die televisiereeks Mr. Show with Bob and David (1995).
Jay Johnston | |
Geboorte | 22 Oktober 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2001: Not Another Teen Movie
- 2002: Men in Black II
- 2004: Anchorman: The Legend of Ron Burgundy
- 2007: Project Clear Visions: The Anthrax Conspiracy
- 2007: The Red Sandwich Christmas Hour
- 2013: The Brotherhood of the Traveling Rants
Televisiereekse
wysig- 1995: Mr. Show with Bob and David
- 2005: Moral Orel
- 2006: Lovespring International
- 2006: American Misfits
- 2007: The Sarah Silverman Program.
- 2007: Bad Dad
- 2007: Powerloafing
- 2008: Crappy Holidays Presents...
- 2010: Mary Shelley's Frankenhole
- 2011: American Heroine
- 2013: Mr. Pickles
- 2013: High School USA!
- 2015: W/ Bob and David
Televisierolprente
wysig- 1998: Mr. Show and the Incredible, Fantastical News Report
- 2002: Next!
- 2004: Channel Surfing
- 2004: Sweetwater Tides
- 2011: Guy Suave: Homicidal Spy
Video's
wysig- 2007: The Sarah Silverman Program: Nuggets