Maak hoofkeuseskerm oop

Jean-Éric Vergne

Franse motorrenjaer

Jean-Éric Vergne (gebore 25 April 1990) is 'n Franse beroepsrenjaer en 'n voormalige Formule Een-renjaer.

Jean-Éric Vergne
Vergne by die 2011 Nürburgring Renault Wêreldreeks
Vergne by die 2011 Nürburgring Renault Wêreldreeks
Geboortedatum 25 April 1990 (1990-04-25) (29 jaar oud)
Geboorteplek Pontoise, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frans
Aktiewe jare 2012–2014
Motornommer 25
Inskrywings 58
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 51
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste wedren 2012 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2014 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen 2014
Verlede jaar plek 13de (22 punte)

VerwysingsWysig