Jean Marais
Franse akteur
Jean-Alfred Villain-Marais (Frans: [ʒɑ̃ maʁɛ]; 11 Desember 1913 – 8 November 1998), beter bekend as Jean Marais, was 'n Franse akteur, skrywer, regisseur en beeldhouer. Hy het in meer as 100 films opgetree en was die muse en minnaar van die bekroonde regisseur Jean Cocteau.[1] In 1996 is die Franse Erelegioen aan hom toegeken vir sy bydraes tot die Franse filmbedryf.[2][3]
Jean Marais | |
Marais in 1948.
| |
Geboortenaam | Jean-Alfred Villain-Marais |
---|---|
Geboorte | Cherbourg, Frankryk | 11 Desember 1913
Sterfte | 8 November 1998 (op 84) Cannes, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans |
Lewensmaat | Jean Cocteau (1937–1947) Georges Reich (1948–1959) |
Kinders | Serge Villain-Marais (aangeneem) |
Beroep(e) | akteur |
Aktiewe jare | 1933–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vroeë lewe
wysigMarais is in Cherbourg, Frankryk, gebore. Hy was die seun van Alfred Emmanuel Victor Paul Villain-Marais en sy vrou, die vorige Aline Marie Louise Vassord.[4]
Verwysings
wysig- ↑ Shelokhonov, Steve. "Mini-Biography". IMDb. Besoek op 11 Maart 2012.
- ↑ "Movies". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2016. Besoek op 27 Oktober 2020.
- ↑ Kirkup, James (10 November 1998). "Obituary: Jean Marais". The Independent. Besoek op 30 Mei 2019.
- ↑ Trambouze, Claude. Jean Marais : Un Homme aux milles. PORTRAIT (fr) . Besoek 11 Julie 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jean Marais.
- Jean Marais in die Internet-rolprentdatabasis
- Eternel Jean Marais
- Jean Marais by Find a Grave
- Jean Marais op Films de France