Jewgeni Kisen
(Aangestuur vanaf Jefgeni Kissin)
Jewgeni Igorewitsj Kisen (Russies: Евге́ний И́горевич Ки́син, Evgénij Ígorevič Kísin; gebore op 10 Oktober 1971) is 'n Russiese klassieke pianis. Hy is sedert 2002 'n Britse burger[1] en sedert 2013 'n Israeli burger.[2] Hy het die eerste keer internasionale beroemdheid behaal as 'n wonderkind. Hy beskik oor 'n wye repertoire en is veral bekend vir sy interpretasies van werke van die Romantiek en veral die werke van Frédéric Chopin, Robert Schumann, Franz Liszt, Johannes Brahms en Sergei Rachmaninoff. Hy word algemeen beskou as die groot opvolger van die Russiese klavierskool as gevolg van sy virtuositeit en kragtige beheer van die sleutelbord[3] .
Jewgeni Igorewitsj Kisen | |
---|---|
Jewgeni Kissin (2011) | |
Gebore | 10 Oktober 1971 |
Nasionaliteit | Russies, Brits, Israeli |
Beroep | Musikant |
Jare aktief | 1981– huidig |
Webwerf | kissin |
Verwysings
wysig- ↑ "Pianist Kissin protests against BBC anti-Israel bias". Thejc.com (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 30 Oktober 2017.
- ↑ "I do not want to be spared of the troubles which Israeli musicians encounter". Tomgrossmedia.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2017. Besoek op 30 Oktober 2017.
- ↑ Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, 2015, p.50. ISBN 978 2 3505 5192 0.
Eksterne skakels
wysig- Volle biografie
- Productions Internationales Albert Sarfati (onder Franse bestuur): Jewgeni Kisen
- Jewgeni Kisen se Ondersteunersklub Tuisblad
- "Sony BMG Evgeny Kissin Page". Sony BMG. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2006. Besoek op 12 Augustus 2006.
- "Evgeny Kissin at IMG". IMG Artists. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 28 Mei 2006.
- "Evgeny Kissin". BMG Classics. Besoek op 28 Mei 2006.
- "Evgeny Kissin". RCA Victor. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2006. Besoek op 28 Mei 2006.
- "Evgeny Kissin". EMI Classics.
- "Evgeny Kissin". Sony Classical. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2006. Besoek op 28 Mei 2006.
- Ewgeni Kisen op Allmusic
- DVD Times link on documentary We Want the Light