Jekaterinofka (Astrachan-oblast)
Jekaterinofka (Russies: Екатериновка) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Fjodorofka Plaaslike Munisipaliteit en lê op die regteroewer van die Wolgarivier 11 kilometer noord van die rajon se setel, Jenotajefka. Die dorpie se naam kom van die Russiese vroulike voornaam Jekaterina.
Jekaterinofka Екатериновка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 47°22′54″N 47°01′36″O / 47.38167°N 47.02667°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Jenotajefka |
Bevolking | |
• Totaal | 6 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416208 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Jekaterinofka 6 inwoners gehad, van wie almal etniese Russe was.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 28 Julie 2023.