Jerry Mofokeng (gebore 1956) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tsotsi (2005), Lord of War (2005), Machine Gun Preacher (2011), en Safe House (2012).

Jerry Mofokeng
Geboorte 1956 (64–65 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2004: Max and Mona
  • 2005: Tsotsi
  • 2005: Lord of War
  • 2005: Mama Jack
  • 2008: SMS Sugar Man
  • 2011: Machine Gun Preacher
  • 2012: Safe House
  • 2013: The Forgotten Kingdom
  • 2013: Fanie Fourie's Lobola
  • 2014: Hard to Get
  • 2019: This Is Not a Burial, It's a Resurrection
  • 2021: Shaft 6

TelevisiereekseWysig

  • 2001: Nna Sajene Kokobela
  • 2002: Behind the Badge
  • 2013: Let Heaven Wait
  • 2017: The Good Life

TelevisierolprenteWysig

  • 1993: Drumbeats

Eksterne skakelsWysig