Jesse Bradford
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jesse Bradford (gebore 28 Mei 1979) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Presumed Innocent (1990), King of the Hill (1993), Bring It On (2000), en Swimfan (2002).
Jesse Bradford | |
Geboortenaam | Jesse Bradford Watrouse |
---|---|
Geboorte | 28 Mei 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1990: Presumed Innocent
- 1991: The Boy Who Cried Bitch
- 1993: King of the Hill
- 1995: Far from Home: The Adventures of Yellow Dog
- 1995: Hackers
- 1999: Speedway Junky
- 2000: Bring It On
- 2000: Cherry Falls
- 2001: According to Spencer
- 2002: Swimfan
- 2002: Clockstoppers
- 2004: Eulogy
- 2005: Happy Endings
- 2006: Flags of our Fathers
- 2008: My Sassy Girl
- 2008: The Echo
- 2009: I Hope They Serve Beer in Hell
- 2009: Table for Three
- 2010: Perfect Life
- 2013: 10 Rules for Sleeping Around
- 2016: Dead Awake
- 2017: The Year of Spectacular Men
- 2018: California No
- After Exile
Televisiereekse
wysig- 2010: Outlaw
- 2012: Guys with Kids
- 2014: Sequestered
- 2016: Shooter
- 2019: The Days of Matthew Montgomery
Televisierolprente
wysig- 1986: Classified Love
- 2011: Other People's Kids
Video's
wysig- 2002: Swimfan: The Girlfriend from Hell
- 2009: Three's a Crowd
- 2012: Marvel One-Shot: Item 47