Jesse Plemons (gebore 2 April 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Master (2012), Battleship (2012), Black Mass (2015), en Game Night (2018).

Jesse Plemons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jesse Lon Plemons
Geboorte 2 April 1988 (1988-04-02) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2011: Meeting Spencer
  • 2012: The Master
  • 2012: Battleship
  • 2015: Black Mass
  • 2015: The Program
  • 2016: Other People
  • 2017: American Made
  • 2018: Game Night
  • 2019: Jungle Cruise
  • 2019: The Irishman
  • The Bell Jar
  • Antlers

TelevisiereekseWysig

  • 2006: Friday Night Lights
  • 2012: Bent
  • 2014: Fargo
  • 2017: No Activity

TelevisierolprenteWysig

  • 2003: Expert Witness
  • 2013: The Missionary

Video'sWysig

  • 2012: Battleship: Preparing for Battle
  • 2012: Battleship: Commander Pete
  • 2012: Battleship: Navy Games
  • 2012: Battleship: Battle Stations
  • 2012: Battleship: The Real Navy

Eksterne skakelsWysig