Jesse Tyler Ferguson

Amerikaanse akteur

Jesse Tyler Ferguson (gebore 22 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Untraceable (2008), Wonderful World (2009), en Ice Age: Collision Course (2016), en in die televisiereeks Modern Family (2009).

Jesse Tyler Ferguson
Geboorte 22 Oktober 1975 (1975-10-22) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2008: Untraceable
  • 2009: Wonderful World
  • 2011: One Night Stand
  • 2012: Stars in Shorts
  • 2016: Ice Age: Collision Course

TelevisiereekseWysig

  • 2006: The Class
  • 2008: Do Not Disturb
  • 2009: Modern Family
  • 2016: Jeffery Live

TelevisierolprenteWysig

  • 2006: AV Club
  • 2010: Modern TV Dads: Father Doesn't Know Best
  • 2017: Katy Perry Live: Witness World Wide

Video'sWysig

  • 2012: 8
  • 2012: The Producers
  • 2017: Sondheim on Sondheim

Eksterne skakelsWysig