Jetta Goudal
Nederlands-Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jetta Goudal (12 Julie 1891 – 14 Januarie 1985) was 'n Nederlands-Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Salome of the Tenements (1925), Her Man o' War (1926), Fighting Love (1927), en Le spectre vert (1930).
Jetta Goudal | |
Geboorte | 12 Julie 1891 |
---|---|
Sterfte | 14 Januarie 1985 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1923: The Bright Shawl
- 1923: The Green Goddess
- 1924: Open All Night
- 1925: Salome of the Tenements
- 1925: The Coming of Amos
- 1925: The Road to Yesterday
- 1925: The Spaniard
- 1926: Her Man o' War
- 1926: Paris at Midnight
- 1926: Three Faces East
- 1927: Fighting Love
- 1927: The Forbidden Woman
- 1927: White Gold
- 1928: The Cardboard Lover
- 1929: Lady of the Pavements
- 1930: Le spectre vert
- 1932: Business and Pleasure