Johann Hummel
(Aangestuur vanaf Johann Nepomuk Hummel)
Johann Nepomuk Hummel (14 November 1778 - 17 Oktober 1837) - was 'n Oostenrykse pianis en komponis van klassieke musiek en romantiese musiek.
Johann Hummel | |
---|---|
Johann Hummel in 1814 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Johann Nepomuk Hummel |
Gebore | 14 November 1778 Pressburg |
Sterf | 17 Oktober 1837 Weimar |
Genres | Klassiek, Romantiek |
Beroep(e) | Komponis, pianis |
Hummel is in Pressburg (huidige Bratislava), in Slowakye gebore. Hy is in Weimar (Duitsland) oorlede.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Johann Hummel.