Johannesburg Consolidated Investment

Johannesburg Consolidated Investment Co was 'n myngroep wat in 1889 deur Barney Barnato gestig is. In 1905 het dit die Barnato Consilidated Mines Ltd oorgeneem. Die maatskappy het baie aandele in die goud-, steenkool- en die brouerybedryf besit.

BronWysig