Maak hoofkeuseskerm oop

John Banner (28 Januarie 1910 – 28 Januarie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Blue Angel (1959), Operation Eichmann (1961), en 36 Hours (1964), en in die televisiereeks Hogan's Heroes (1965).

John Banner
Geboortenaam Johann Banner
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1959: The Blue Angel
  • 1961: Operation Eichmann
  • 1961: 20,000 Eyes
  • 1964: 36 Hours
  • 1970: Togetherness

TelevisiereekseWysig

  • 1964: The Baileys of Balboa
  • 1965: Hogan's Heroes
  • 1969: The Leslie Uggams Show
  • 1971: The Chicago Teddy Bears

TelevisierolprenteWysig

  • 1955: Cradle Song

Eksterne skakelsWysig