John Doman
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Doman (gebore 9 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beavis and Butt-Head Do America (1996), Mercury Rising (1998), Mystic River (2003), en You Were Never Really Here (2017).
John Doman | |
Geboorte | 9 Januarie 1945 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1996: Beavis and Butt-Head Do America
- 1998: Mercury Rising
- 2000: The Opponent
- 2000: Interstate 84
- 2003: Mystic River
- 2005: Rock the Paint
- 2006: Fatwa
- 2008: Shoot First and Pray You Live (Because Luck Has Nothing to Do with It)
- 2008: Sympathetic Details
- 2010: Blue Valentine
- 2014: After
- 2017: You Were Never Really Here
- 2018: Sell By
- Iron Terry Malone
Televisiereekse
wysig- 2002: The Wire
- 2005: Timeless
- 2007: The Wire: The Chronicles
- 2011: Borgia
- 2016: Feed the Beast
Televisierolprente
wysig- 2007: The Wire Odyssey
- 2017: Final Vision
Video's
wysig- 2004: Sniper 3