Maak hoofkeuseskerm oop

John French

Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog

Veldmaarskalk John Denton Pinkstone French (28 September 1852 - 25 Mei 1925), 1ste Graaf van Ypres, was 'n Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was 'n passievolle en vaardige kavallerie soldaat.

John Denton Pinkstone French
28 September 1952 – 25 Mei 1925 (72 jaar oud)
John French

1ste Graaf van Ypres

Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Rang Veldmaarskalk
Veldslae/oorloë Frans-Duitse Oorlog
Mahdiste-opstand

Tweede Vryheidsoorlog Eerste Wêreldoorlog

Familie Eleanora Selby-Lowndes, eggenote