John Grisham
Amerikaanse skrywer
John Ray Grisham Jr. (gebore 8 Februarie 1955)[2][3] is 'n Amerikaanse outeur, prokereur, politikus en aktivis. Sy boeke is al vertaal in 42 tale en wêreldwyd gepubliseer.
John Grisham | |
---|---|
John Grisham in 2009 | |
Gebore | John Ray Grisham Jr. 8 Februarie 1955 Jonesboro, Arkansas, Verenigde State |
Beroep | Outeur, prokereur, politikus en aktivis |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Eggenoot | Renee Grisham 1981 |
Kinders | Shea Grisham (gebore 1986) Ty Grisham (gebore 1983)[1] |
Webwerf | |
jgrisham |
Vroëe lewe
wysigGrisham, die tweede van vyf kinders is gebore in Jonesboro, Arkansas. Sy ouers is Wanda (née Skidmore) en John Ray Grisham.[4] Sy pa was 'n konstruksiewerker en katoenboer, en sy ma 'n huisvrou.
Persoonlike lewe
wysigGrisham is op 8 Mei 1981 met Renee Jones getroud. Hulle het twee kinders: Shea en Ty.[4]
Bibliografie
wysigRomans
wysig- 1989: A Time to Kill
- 1991: The Firm
- 1992: The Pelican Brief
- 1993: The Client
- 1994: The Chamber
- 1995: The Rainmaker
- 1996: The Runaway Jury
- 1997: The Partner
- 1998: The Street Lawyer
- 1999: The Testament
- 2000: The Brethren
- 2001: A Painted House
- 2001: Skipping Christmas
- 2002: The Summons
- 2003: The King of Torts
- 2003: Bleachers
- 2004: The Last Juror
- 2005: The Broker
- 2007: Playing for Pizza
- 2008: The Appeal
- 2009: The Associate
- 2010: The Confession
- 2010: Theodore Boone: Kid Lawyer
- 2011: The Litigators
- 2011: Theodore Boone: The Abduction
- 2012: Calico Joe
- 2012: The Racketeer
- 2012: Theodore Boone: The Accused
- 2013: Sycamore Row
- 2013: Theodore Boone: The Activist
- 2014: Gray Mountain
- 2015: Theodore Boone: The Fugitive
- 2015: Rogue Lawyer
- 2016: Theodore Boone: The Scandal
- 2016: The Whistler
- 2017: Camino Island
- 2017: The Rooster Bar
- 2018: The Reckoning
- 2019: Theodore Boone: The Accomplice
Films oor sy boeke
wysig- 1993: The Firm
- 1993: The Pelican Brief
- 1994: The Client
- 1996: A Time to Kill
- 1996: The Chamber
- 1997: The Rainmaker
- 1998: The Gingerbread Man
- 2003: A Painted House
- 2003: Runaway Jury
- 2004: Mickey
- 2004: Christmas with the Kranks[5]
Verwysings
wysig- ↑ "John Grisham Biography" (in Engels). Ca.movies.yahoo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2013. Besoek op 16 Junie 2014.
- ↑ John Grisham's BiographyGeargiveer 14 Desember 2010 op Wayback Machine. Achievement.org; retrieved 2011-12-09.
- ↑ "Monitor". Entertainment Weekly (1245): 22. 8 Februarie 2013.
- ↑ 4,0 4,1 The Encyclopedia of Arkansas History and Culture. Encyclopediaofarkansas.net; retrieved 2011-12-09.
- ↑ John Grisham Movies Geargiveer 9 April 2016 op Wayback Machine. Jgrisham.com. Retrieved on 2011-12-09.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met John Grisham. |
Wikiquote het aanhalings in verband met John Grisham |