John James
Suid-Afrikaanse kletsrymduo
John James is 'n Afrikaanse kletsrymduo wat uit Chris Delport (John) en James Janse van Rensburg (James) bestaan.[1] Hul eerste enkelsnit, "Ek is meer werd", word in 2019 vrygestel en behaal die Maroela Media- Afrikaanse Top-20-trefferlys.[1] Delport skryf die lirieke en Janse van Rensburg die musiek.
John James | |
---|---|
Genres | Kletsrym[1] |
Etikette | Select Musiek Sony Music Entertainment |
Lede | Chris Delport James Janse van Rensburg |
Geskiedenis
wysigDelport en Janse van Rensburg maak sedert hul laerskooldae saam musiek. Hulle matrikuleer beide aan die Hoërskool Carletonville.
Diskografie
wysigEnkelspelers
wysig- 2019: "Ek is meer werd"
- 2019: "Nintendo"
- 2019: "Gedislokeerde hart"
- 2020: "Almal saam alleen"
- 2021: "Liewe genade feat. Loufi"
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 Monsieur, Janie (29 Augustus 2019). "Luister: Nuwe musiekduo 'anders, maar 100% eg'". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 7 November 2019.