John McGiver
John McGiver (5 November 1913 – 9 September 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Love in the Afternoon (1957), Breakfast at Tiffany's (1961), The Manchurian Candidate (1962), en Who's Minding the Store? (1963).
John McGiver | |
Geboortenaam | John Irwin McGiver |
---|---|
Geboorte | 5 November 1913 |
Sterfte | 9 September 1975 (op 61) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 10. insluitende Boris McGiver |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1957: Love in the Afternoon
- 1959: The Gazebo
- 1961: Breakfast at Tiffany's
- 1962: The Manchurian Candidate
- 1963: Who's Minding the Store?
- 1964: Man's Favorite Sport?
- 1966: The Glass Bottom Boat
- 1967: Fitzwilly
- 1967: The Spirit Is Willing
- 1969: Midnight Cowboy
Televisiereekse
wysig- 1961: 'Way Out
- 1961: The DuPont Show of the Week
- 1962: McKeever and the Colonel
- 1964: Many Happy Returns
- 1966: Mr. Terrific
- 1971: The Jimmy Stewart Show
Televisierolprente
wysig- 1964: Low Man on a Totem Pole
- 1969: Mirror, Mirror Off the Wall
- 1971: The Police
- 1972: The Great Man's Whiskers
- 1972: Harvey