Maak hoofkeuseskerm oop

John van Reenen (* 26 Maart 1947, Bethlehem - † 21 Augustus 2018) was 'n voormalige wêreldrekordhouer in diskusgooi. Hy het op 14 Maart 1975 op Stellenbosch die rekord opgestel met 'n gooi van 68,48 m.

BronWysig

https://www.netwerk24.com/Sport/Atletiek/atletiekreus-john-van-reenen-sterf-20180822