Johnny Lewis
Johnny Lewis (Los Angeles, 29 Oktober 1983 – 26 September 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raise Your Voice (2004), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en The Runaways (2010), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).
Johnny Lewis | |
Geboortenaam | Jonathan Kendrick Lewis |
---|---|
Geboorte | 29 Oktober 1983 Los Angeles, Verenigde State |
Sterfte | 26 September 2012 (op 28) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dood
wysigNá ’n ongeluk in 2011 het hy ’n breinbesering opgedoen wat tot sy arrestasies en uiteindelik sy dood sou lei,[1] ’n voorval waar hy sy eienares vermoor het, voordat hy van die dak van die huis waarin hulle gewoon het afgeval het.[2]
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2004: Raise Your Voice
- 2007: Aliens vs. Predator: Requiem
- 2007: Palo Alto, CA
- 2010: The Runaways
- 2011: Lovely Molly
- 2012: 186 Dollars to Freedom
Televisiereekse
wysig- 2001: MTV's Now What?
- 2004: Quintuplets
- 2008: Sons of Anarchy
Televisierolprente
wysig- 2003: The Sausage Factory
Video's
wysig- 2008: AVP-R: Preparing for War - Development and Production
- 2009: Sons of Anarchy Season 1: Casting 'Sons of Anarchy'
Verwysings
wysig- ↑ Jensen, Bill (30 Januarie 2014). "The Secret Life of Johnny Lewis". Los Angeles Magazine. Los Angeles, CA. Besoek op 12 Januarie 2021.
- ↑ "Coroner rules Johnny Lewis' death accidental". World Entertainment News Network. 30 November 2012.