Jon Michael Hill (gebore 28 Julie 1985) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Falling Overnight (2011) en in die televisiereekse Detroit 1-8-7 (2010), Person of Interest (2011), en Elementary (2012).

Jon Michael Hill
Geboorte 28 Julie 1985 (1985-07-28) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2011: Falling Overnight
  • 2018: Pass Over

TelevisiereekseWysig

  • 1990: Broadway Beat
  • 2010: Detroit 1-8-7
  • 2011: Person of Interest
  • 2012: Elementary

Video'sWysig

  • 2013: A Holmes of Their Own
  • 2013: Set Tour with Lucy Liu
  • 2013: Holmes Sweet Holmes
  • 2013: In Liu of Watson
  • 2014: Elementary: Season 2 - Second Chapter: Inside Elementary
  • 2016: Elementary - Season 4: The Sign of Fourth
  • 2016: Elementary - Season 4: Mina, Cassie & Ally
  • 2017: Elementary: Season 5 - The Fifth Elementary
  • 2017: Elementary: Season 5 - For the Hundredth Time

Eksterne skakelsWysig