Jonas Malmsjö

Jonas Malmsjö (gebore 2 September 1971) is 'n Sweedse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ellinors bröllop (1996) en in die televisiereekse Labyrint (2007) en The Last Kingdom (2015).

Jonas Malmsjö
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 September 1971 (1971-09-02) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Sweeds
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1996: Ellinors bröllop
  • 2009: Psalm 21
  • 2018: Operation Ragnarok

TelevisiereekseWysig

  • 1997: Rummel & Rabalder
  • 2007: Labyrint
  • 2010: The Sandhamn Murders
  • 2013: Allt faller
  • 2015: The Last Kingdom
  • 2016: Vårdgården

TelevisierolprenteWysig

  • 2004: Leka med elden
  • 2007: Spöksonaten

Eksterne skakelsWysig