Jonathan Brandis (13 April 1976 – 12 November 2003) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The NeverEnding Story II: The Next Chapter (1990) en Ladybugs (1992), en in die televisiereeks SeaQuest 2032 (1993).

Jonathan Brandis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Gregory Brandis
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1978–2003[1]
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1989: Stepfather II
  • 1990: The NeverEnding Story II: The Next Chapter
  • 1992: Ladybugs
  • 1992: Sidekicks
  • 2002: The Year That Trembled

TelevisiereekseWysig

  • 1991: Pros and Cons
  • 1992: Crossroads
  • 1993: SeaQuest 2032

TelevisierolprenteWysig

  • 1986: Mystery Magical Special
  • 1988: Mars: Base One
  • 1991: Our Shining Moment
  • 1992: Do Not Bring That Python in the House
  • 1993: Macy's Thanksgiving Day Parade
  • 1994: Good King Wenceslas
  • 1995: Sea World/Busch Gardens Party for the Planet
  • 1996: Born Free: A New Adventure
  • 1996: Fall Into Darkness
  • 1996: Her Last Chance
  • 1997: Two Came Back

Video'sWysig

  • 1995: Aladdin's Arabian Adventures: Magic Makers

VerwysingsWysig

  1. Gliatto, Tom (29 Augustus 1994). "Jonathan Brandis". People (in Engels). people.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 13 November 2017.

Eksterne skakelsWysig