Joseph R. Gannascoli
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joseph R. Gannascoli (gebore 15 Februarie 1959) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ed Wood (1994), Mickey Blue Eyes (1999), en Men in Black 3 (2012), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).
Joseph R. Gannascoli | |
Geboorte | 15 Februarie 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1994: Ed Wood
- 1997: Blowfish
- 1999: Mickey Blue Eyes
- 2011: Who Do I Think I Am?
- 2012: Men in Black 3
- 2014: Leaving Circadia
- 2014: Gilgamesh
- 2015: An Act of War
- MegaBall$
- Fight Valley 2: Lockdown
- Malignant Love
Televisiereekse
wysig- 1999: The Sopranos
- 2011: The Fuzz
- 2014: The Fuzz
- 2014: Going Posto!
- 2016: Vengeance
- 2018: Knight's End
- Letters to Addy
Televisierolprente
wysig- Dinner with the FoodFellas