Josh Charles
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Josh Charles (gebore 15 September 1971) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Poets Society (1989), S.W.A.T. (2003), en Four Brothers (2005), en in die televisiereeks Sports Night (1998).
Josh Charles | |
Geboorte | 15 September 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1989: Dead Poets Society
- 1991: Don't Tell Mom the Babysitter's Dead
- 1992: Crossing the Bridge
- 1994: Threesome
- 1996: Pie in the Sky
- 1996: The Grave
- 1997: Cyclops, Baby
- 2000: Meeting Daddy
- 2003: S.W.A.T.
- 2004: Seeing Other People
- 2005: Four Brothers
- 2010: Weakness
- 2013: 2012 Baltimore Ravens: Super Bowl XLVII Champions
- 2014: Bird People
- 2015: I Smile Back
- 2016: The Drowning
- 2019: Framing John DeLorean
Televisiereekse
wysig- 1998: Sports Night
- 2008: In Treatment
- 2009: The Good Wife
- 2011: Curiosity
Televisierolprente
wysig- 1996: Norma Jean & Marilyn
- 1997: The Underworld
- 2002: Our America
- 2009: Darwin's Secret Notebooks
Video's
wysig- 1996: Crossworlds
- 2003: S.W.A.T.: TV's Original Super Cops
- 2010: The Education of Alicia Florrick: Making Season One