Joshua Bassett (akteur)

Amerikaanse akteur

Joshua Bassett (gebore 22 Desember 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Game Shakers (2015), Stuck in the Middle (2016), en Lethal Weapon (2016).

Joshua Bassett
Geboorte 22 Desember 2000 (2000-12-22) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 2015: Game Shakers
  • 2016: Stuck in the Middle
  • 2016: Lethal Weapon

Eksterne skakelsWysig