Joubertpark
Joubertpark is 'n woonbuurt in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika.
Joubertpark | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 26°11′57″S 28°02′57″O / 26.1991°S 28.0491°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,06 km2 (0,41 vk. myl) |
Hoogte | ,1991 m (0,6 532 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 29 468 |
• Digtheid | 28 000/km2 (70 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Die park
wysigJoubertpark is ook die naam van 'n parkie in Johannesburg se sentrale sakegebied. Ongeag dieselfde naam, is hierdie park nie in die voorstad van Joubertpark geleë nie. Die Johannesburgse kunsgalery is hier geleë. Op 17 Augustus 1909 het 'n hewige sneeustorm plek-plek tot 40 cm sneeu in Joubertpark agterlaat.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Subplek Joubert Park". Sensus 2001.
- ↑ Wat gebeur vandag?, Beeld, 17 Augustus 2011
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.