Judith Barsi
Judith Barsi (6 Junie 1978 – 25 Julie 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jaws: The Revenge (1987), The Land Before Time (1988), en All Dogs Go to Heaven (1989), en in die televisiereeks Remington Steele (1982).
Judith Barsi | |
Geboortenaam | Judith Eva Barsi |
---|---|
Geboorte | 6 Junie 1978 |
Sterfte | 25 Julie 1988 (op 10) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1984–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barsi en haar moeder, Maria, is op 25 Julie 1988 deur haar vader, József Barsi, in hul huis vermoor.[1]
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1987: Jaws: The Revenge
- 1988: The Land Before Time
- 1989: All Dogs Go to Heaven
Televisiereekse
wysig- 1982: Remington Steele
Televisierolprente
wysig- 1985: Do You Remember Love
Verwysings
wysig- ↑ Johnson, John; Fuentes, Gabe (7 Augustus 1988). "A Script of Fear: Repeated Threats by Father of Child Actress Carried to Tragic End". Los Angeles Times. Los Angeles, Kalifornië: Tronc. Besoek op 26 September 2011.