Julia Cæsar (28 Januarie 1885 – 18 Julie 1971) was 'n Sweedse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Grabbarna i 57:an (1935), Bröderna Östermans huskors (1945), Private Bom (1948), en Kastrullresan (1950).

Julia Cæsar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julia Maria Vilhelmina Cæsar
Geboorte (1885-01-28)28 Januarie 1885
Sterfte 18 Julie 1971 (op 86)
Nasionaliteit Sweeds
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1931: Under röda fanor
  • 1932: Ett skepp kommer lastat
  • 1935: Grabbarna i 57:an
  • 1935: The Count of the Old Town
  • 1942: Halta Lottas krog
  • 1942: Tre glada tokar
  • 1945: Bröderna Östermans huskors
  • 1946: Holger Nilssons underbara resa
  • 1946: Peggy on a Spree
  • 1947: Kronblom
  • 1948: Private Bom
  • 1949: The Lord from the Lane
  • 1949: Kronblom kommer till stan
  • 1949: Father Bom
  • 1949: Pippi Longstocking
  • 1950: Kastrullresan
  • 1950: Påhittiga Johansson
  • 1967: En sån strålande dag
  • 1968: Freddy klarar biffen

Televisierolprente

wysig
  • 1967: Lorden från gränden

Eksterne skakels

wysig