Julianne Nicholson
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julianne Nicholson (gebore 1 Julie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Love Letter (1999), August: Osage County (2013), Black Mass (2015), en I, Tonya (2017).
Julianne Nicholson | |
Geboorte | 1 Julie 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1998: Long Time Since
- 1999: The Love Letter
- 2000: Tully
- 2000: Godass
- 2002: I'm with Lucy
- 2004: Seeing Other People
- 2005: Her Name Is Carla
- 2005: Seagull
- 2006: Flannel Pajamas
- 2006: Two Weeks
- 2006: Puccini for Beginners
- 2009: Brief Interviews with Hideous Men
- 2009: Little New York
- 2010: Shadows & Lies
- 2012: Keep the Lights On
- 2013: August: Osage County
- 2015: Black Mass
- 2016: Sophie and the Rising Sun
- 2017: I, Tonya
- 2017: Weightless
- 2017: Who We Are Now
- 2019: Monos
Televisiereekse
wysig- 2000: The Others
- 2006: Conviction
- 2014: The Red Road
- 2016: Eyewitness
Televisierolprente
wysig- 2006: The Water Is Wide
- 2016: Storytellers United Live: It Gets Better Gala
Video's
wysig- 2006: Julianne Nicholson: 'Conviction'
- 2007: Two Weeks: Learning to Live through Dying