Julie Bovasso
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julie Bovasso (1 Augustus 1930 – 14 September 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Saturday Night Fever (1977), The Verdict (1982), Moonstruck (1987), en My Blue Heaven (1990).
Julie Bovasso | |
Geboortenaam | Julia Anne Bovasso[1] |
---|---|
Geboorte | 1 Augustus 1930 |
Sterfte | 14 September 1991 (op 61) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1958–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1977: Saturday Night Fever
- 1982: The Verdict
- 1987: Moonstruck
- 1990: My Blue Heaven
Televisiereekse
wysig- 1958: From These Roots
- 1991: The Man in the Family
Televisierolprente
wysig- 1978: The Last Tenant
- 1980: King Crab
- 1981: The Gentleman Bandit
- 1986: A Time to Triumph
Verwysings
wysig- ↑ "Julie Bovasso". Filmreference.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2017.