Juliette Binoche

Juliette Binoche is 'n Franse aktrise. Binoche word as een van die beste aktrises van Frankryk geag en het hoofrolle in rolprente soos Jetlag en Chocolat vertolk. Sy het ook die Academy-toekenning gewen vir haar rol in The English Patient.

Juliette Binoche
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Binoche tydens die Cannes-rolprentfees in 2017

Geboorte 9 Maart 1964
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1983-hede
Rolprente Trois couleurs: Bleu, The English Patient

Filmografie

wysig
  • 1988: The unbearable lightness of being (Philip Kaufmann)
  • Les amants du Pont-Neuf (Leos Carax)
  • 1993: Trois couleurs: Bleu (Krzysztof Kieślowski)
  • 1996: The English Patient (Anthony Minghella)
  • 1998: Alice et Martin (André Téchiné)
  • 1999: Les enfants du siècle, (Diane Kurys)
  • 2000: Chocolat (Lasse Hallström)
  • 2004: In my Country
  • Dan in real life
  • Jetlag
  • Breaking and entering (Anthony Minghella)
  • 2012: Cosmopolis
  • 2013: Camille Claudel (Regie: Bruno Dumont)

Eksterne skakels

wysig