Kakiepunt
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kakiepunt is 'n koppie in die Namakwa-distriksmunisipaliteit van die Noord-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Dit lê 30 km suid van Fraserburg op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap.
Kakiepunt | |
---|---|
Ligging | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1 723 meter bo seevlak |
Reeks | Steenkampsberg |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Kakiepunt by Geonames.org (cc-by)