Kalkfeld

Kalkfeld is 'n nedersetting in Namibië, in die streek van Otjozondjupa. Dit lê sowat 65 km suidwes van die stad Otjiwarongo.

Kalkfeld
Spoorlyn in Kalkfeld
Spoorlyn in Kalkfeld
Kalkfeld is in Namibia
Kalkfeld
Kalkfeld
Koördinate: 20°53′22″S 16°11′22″O / 20.88944°S 16.18944°O / -20.88944; 16.18944Koördinate: 20°53′22″S 16°11′22″O / 20.88944°S 16.18944°O / -20.88944; 16.18944
LandVlag van Namibië Namibië
StreekOtjozondjupa
TydsoneUTC+1 (WAT)
 • SomertydUTC+2 (WAST)