Kang is 'n dorp in die Kgalagadi distrik van Botswana. Die dorp lê in die Kalahariwoestyn op die Trans-Kalahari-Grootpad tussen Ghanzi in die noorde en Sekoma in die suide. Die bevolking was 5 985 volgens die 2011-sensus.[1]

Kang
Kang is in Botswana
Kang
Kang
Koördinate: 23°40′0″S 22°45′17″O / 23.66667°S 22.75472°O / -23.66667; 22.75472
LandVlag van Botswana Botswana
DistrikKgalagadi distrik
Bevolking
 • Totaal5 985
TydsoneUTC+2 (SAST)
Kang

Verwysings

wysig
  1. "2011 Botswana Population and Housing Census" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2015. Besoek op 11 September 2013.