Kanton Graubünden

Graubünden is 'n kanton in Switserland met sowat 196 duisend inwoners. 68,3% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Chur.

Eksterne skakelsWysig