Karasberge
Die Karasberge (Groot Karasberge en Klein Karasberge) is 'n bergreeks in die suide van Namibië (Karas). Die grootste enkele bergspits is die 2 202 m hoë piek Schroffenstein.
Karasberge | |
---|---|
Ligging | Karas, Namibië |
Hoogte | 2 202 meter bo seevlak |
Koördinate | 27°11′S 18°44′E / 27.183°S 18.733°O |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Karasberge.