Kareedouwpas is 'n bergpas wat geleë is op die R402-streekroete tussen Kareedouw en die N2-nasionale pad. Die pas is kort, 3.6 km lank met sewe draaie.[1][2]

Kareedouwpas
Ligging van Kareedouwpas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kareedouwpas
Kareedouwpas
Koördinate: 33°57′48″S 24°16′0″O / 33.96333°S 24.26667°O / -33.96333; 24.26667
Oppervlak teer

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig