Karin K is die verhoognaam van Karin Kotzé, 'n Afrikaanse sangeres. Sy is in 1984 as deel van die musiekgroep Take 5 met 'n Crescendo-toekenning bekroon.

Karin K
GeboortenaamKarin Kotzé
Beroep(e)Sangeres
EtiketteRHYTHM, BOWLINE
AssosiasiesTake 5
Webwerfkarink.co.za

DiskografieWysig

  • Jy't Gesê, BOWLINE
  • Bokka-Lief, 2007 RHYTHM
  • Wie Is Jy?, 2006
  • Sprei My Vlerke, 2004

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig