Karl Böhm
Oostenrykse dirigent
Karl August Leopold Böhm (28 Augustus 1894 – 14 Augustus 1981, Graz) was 'n Oostenrykse dirigent wat algemeen beskou word as een die grootste simfonie- en operadirigente van die 20ste eeu. Hy is bekend vir sy opvoerings van musiek van Wolfgang Amadeus Mozart, Richard Wagner en Richard Strauss.
Eksterne skakels
wysig- Karl Böhm by AllMusic
- Karl Böhm in die Internet-rolprentdatabasis