Kate Jennings Grant
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kate Jennings Grant (gebore 23 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frost/Nixon (2008) en Love & Other Drugs (2010), en in die televisiereekse Notorious (2016) en Billions (2016).
Kate Jennings Grant | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2006: Forgiven
- 2008: Frost/Nixon
- 2010: Love & Other Drugs
Televisiereekse
wysig- 2016: Notorious
- 2016: Billions
Televisierolprente
wysig- 2006: Amy Coyne
- 2006: Filthy Gorgeous