Kategorie:A3'-strukture
Hierdie kategorie bevat die huidige bladsye met 'n struktuur wat in die Strukturbericht-klassifikasie met die kode A3' weergegee word.
A3' | |
---|---|
Struktuurtipe | dubbele heksagonale digpakking |
Argetipe | α-La |
Kristalstelsel | heksagonaal |
Ruimtegroep | P63/mmc |
Schoenflies | D46h |
Bladsye in kategorie "A3'-strukture"
Die volgende 3 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 3.